Observer Daller

Spoedwal nou opgesit voor Herfsakker!

Kotrakteurs is tans besig om 'n spoedwal aan te bring in Barlowstraat direk voor Herfsakker.

Barlowstraat voor Hersfakker in Groblersdal is tans vir verkeer gesluit terwyl kontrakteurs besig is om ’n spoedwal aan te bring.

Die gemeenskap word gewaarsku om nie van hierdie pad gebruik te maak tot die kontrakteurs nie hul werk voltooi het nie.

Daar is egter ook ’n moontlikheid dat die spoedwal nie geverf sal wees teen vanaand nie, en word padverbruikers gemaan om op die uitkyk te wees vir die spoedwal om skade aan hul voertuie te vermy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button