Observer Daller
Wees versigtig: Abnormale vragte op R33
Motoriste word gewaarsku oor abnormale vragte op die R33 vanaf Stoffberg na Groblersdal.
Die Traffic Alert WhatsApp groep het motoriste gewaarsku oor verskeie abnormale voertuie wat tans op die R33 pad is.
Hierdie voertuie is vanaf Stoffberg-rigting op pad na Groblersdal.
Motoriste word gewaarsku om veilig en geduldig te wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
