Observer Daller
Aansteeklike gees by Cara Cara
Die gees by die jaarlikse Cara Cara MTB & Trail Run was aansteeklik.
Die 18de Cara Cara MTB & Trail Run het Saterdag by Ruby River Resort plaasgevind en was soos vorige jare ’n reuse sukses.

Die deelnemers en ondersteuners het ’n heerlike atmosfeer geskep met baie gees.
Die Cara Cara word elke jaar aangebied ten bate van die Utopia Sentrum en ander liefdadigheidsinstansies.

•Die volle uitslae van die verskillende items kan in vandag se Daller sien word.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
