Observer Daller
Anel ook in Mopani-netbalspan
Anel Muller is ook deel van provinsiale Mopani-netbalspan.
Anel Muller is saam met Kyra Hancke en Carmen Labuschagne na afloop van die provinsiale netbalproewe ook in die o/18 provinsiale Mopani-netbalspan ingesluit.


Die span het gedurende die skoolvakansie aan ’n toernooi in die Kaap deelgeneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
