Observer Daller
Klitsie-konsert, ’n fees!
Klouter Klitsies Kleuterskool se jaarlikse konsert was ’n groot fees!
Vanjaar se Klouter Klitsies Kleuterskool konsert tema was “Eendag as ek groot is…”
Die Klitsies-kleuters, aangetrek soos polisie- en brandweermanne, kokke en nog vele ander, het behoorlik die gehoor op ’n reis geneem met lekker liedjies en opwindende dansies.

Voor: Richter Nobbs, Barend Havenga en Elri Nieman.
Foto: Janine Saayman.









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
