Observer Daller

Vertel ons wat in jou omgewing gebeur!

Die Observer Daller is daartoe verbind om die gemeenskap op hoogte te hou van nuus uit die gemeenskap, dit sluit alle nuus in die Vallei in.

Die Daller wil graag die gemeenskap ingelig hou van alles wat in en om Groblersdal en Marble Hall gebeur.
Of dit nou ’n geskiedkundige nuusbrokkie, groot prestasies, ongelukke, slaggate, obstruksies op die paaie, inbrake of selfs munisipale probleme soos gebarste pype is, vertel ons gerus daarvan.

Hierdie inligting sal dan so spoedig moontlik in die Daller of op die Daller se webtuiste en Facebookblad gedeel word om almal op hoogte te hou van wat in ons gemeenskappe aan die gebeur is.

Skakel ons gerus by 082 575 7016 met al jul nuusbrokkies!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button