Observer Daller

Marble Hall: Stop-en-ry laat verkeer stilstaan

Padverbruikers wat tussen Groblersdal en Marble Hall reis, word gewaarsku dat die stop-en-ry by Marble Hall se ingang stilstaan en verkeervloei beïnvloed.

Daar is op verskeie sosiale media gewaarsku dat die stop-en-ry by Marble Hall se ingang, waar konstruksiewerkers steeds besig is om die Molotopad op te gradeer, ’n verkeersopeenhoping veroorsaak.

Persone wat van hierdie pad gebruik maak, word aangeraai om ongeveer ’n halfuur by hul tyd van hul roete te bereken.

Daar is ook gewaarsku dat ’n abnormale vrag tans deelvorm van hierdie verkeersopeenhoping by die ingang van Marble Hall vanaf Groblersdal.

  • Flip Jacobs sê dat die stop-en-ry punt gedurende die tydperk van die opgraderings aan die Molotopad sal voortduur en dat padverbruikers asseblief geduldig moet wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button