Observer Daller

Druk verkeer in Van Riebeeckstraat

’n Verkeersopeenhoping het motoriste al ietwat warm onder die kraag by die verkeerslig op die hoek Noord- en Van Riebeeckstraat in Groblersdal.

Daar is druk verkeer in Van Riebeeckstraat vanaf die Puma vulstasie na Groblersdal Mall.

’n Geweldige verkeersopeenhoping het ook gevorm by die verkeerslig op die hoek vanaf Van Riebeeck- en Noordstraat. Daar is egter geen ongelukke of probleme opgemerk nie.

Padverbruikers word gemaan om ’n alternatiewe roete te gebruik om die druk verkeer te mis.

Die verkeerslig op die hoek van Noord- en Van Riebeeckstraat. Foto: Janine Saayman.

• As jy weet van ongelukke, mis, groot slaggate en ander obstruksies op die paaie wat verkeer kan beïnvloed, skakel of stuur vir ons ’n WhatsApp (met ’n foto of video, indien moontlik) na 082 575 7016.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button