Observer Daller

Shabby mark uitstallers reis van ver

Uitstallers wat van so ver as Mookgophong en Centurion kom was by die Sabby Laine Mark.

Shabby Laine het Saterdag weer hul bekende mark aangebied.

Dié mark is veral bekend daarvoor dat uitstallers van ver reis om uit te stal.

Marie Bester van Mookgophong. Foto: Janine Saayman.
Anita, Jannie en Adané Grobler van Centurion. Foto: Janine Saayman.

’n Rustige en gesellige atmosfeer het die lug gevul en besoekers het die teetuin vol gesit om aan die eetgoed te smul.

Shabby Laine is elke Saterdag oop aan die publiek. Alhoewel daar nie elke Saterdag ’n mark is nie, bied Shabby Laine ’n rustige atmosfeer vir besoekers wat met ’n positiewe energie ontvang word.

Melinda en Chasrae Botha. Foto: Janine Saayman.
Leonie Joubert. Foto: Janine Saayman.
Adele Kichenbrand. Foto: Janine Saayman.
Magda Beirowski en Ilze Heyneke. Foto: Janine Saayman.
Lana Pretorius, Willie Olivier en Maryna Kloppers. Foto: Janine Saayman.
Betsie van Wyk. Foto: Janine Saayman.
Heilie Sutherland. Foto: Janine Saayman.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button