Observer Daller
Matrieks laat koppe draai by Ben Viljoen matriekafskeid
Die matrikulante van Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal het met pragtuirustings gespog by vanjaar se matriekafskeid.
Hoërskool Ben Viljoen se matriekafskeid het op 1 Oktober plaasgevind.
Vir elke matrikulant is dit ’n viering van die afskeid van hul kinderjare en sien hul uit na die opwindende nuwe reis wat vir hul wag.
Die loopplank was op die prentjiemooi rugbyveld van Hoërskool Ben Villjoen met die skilderagte berge in die agtergrond.









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
