Observer Daller

Mel die Storieverteller besoek Hoërskool Ben Viljoen

Hoërskool Ben Viljoen was in rep en roer met die besoek van Mel die Storieverteller en haar Mel en die Meisies-skoletoer.

Laerskool Julian Muller se graad 6- en graad 7-dogters het saam met Hoërskool Ben Viljoen se graad 8 tot 11-dogters die dag spandeer om na Mel die Storieverteller se Mel en die Meisies-skoletoer inspirerende praatjie te luister.

Dit was ’n eerlike en motiverende sessie wat die dogters bemagtig het om hul selfvertroue te bou en hul stem te vind in ’n wêreld wat dikwels oorheers word deur “perfeksie” en kuberboelies.

A speaker, Mel die Storieverteller, stands on a stage in front of a dark curtain, addressing an attentive audience of students. The atmosphere is focused and engaged.
Mel die Storieverteller spreek die dogters aan in Hoërskool Ben Viljoen se skoolsaal. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button