Observer Daller

Groblersdal en Marble Hall in rou gedompel

Die gemeenskappe van Groblersdal en Marble Hall is in rou gedompel ná die skielike afterwe van ’n laerskool- én ’n hoërskoolleerling.

Daar word van oraloor af boodskappe van medelye gestuur na Laerskool Marble Hall en Hoërskool Ben Viljoen na die afsterwe van twee leerlinge.

Laerskool Marble Hall het op 3 November op sosiale media hul simpatie betuig met die familie van klein Marno van den Berg (10).

A young boy with blonde hair smiles warmly against a gray studio background. He wears a light gray short-sleeved shirt, conveying a cheerful, friendly tone.
Marno van den Berg (10).

Die skok oor die dood van die jong seun was nog vars in almal se geheue, toe die volgende skokgolf die Vallei tref met die dood van Niya Antony (18), ’n matriekleerling van Hoërskool Ben Viljoen.

’n Volledige berig sal in die Daller van 14 November verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button