Observer Daller

KYK: R33 Stoffbergpad: Vragmotor sit vas in modder

’n Vragmotor wat vanoggend in modder vasgesit het op die R33 (Stoffbergpad), het ’n groot verkeersopeenhoping veroorsaak.

’n Vragmotor het vanoggend (Vrydag) omstreeks 07:50 in modder op die R33 naby Magagamatala en Kwa-Pundulwana (45km buite Groblersdal) in modder vasgesit.

Daar het vinnig ’n verkeersopeenhoping op dié pad gevorm met voertuie wat in rye in beide rigting van die pad gestaan het.

@die.daller

‘n Vragmotor het vanoggend op die R33 in modder vasgesit, wat ‘n groot verkeersopeenhoping veroorsaak het.#groblersdal #marblehall #eliasmotsoaledi #ephraimmogale #observerdaller

♬ original sound – Die Daller

’n Ander vragmotor het egter vinnig tot die redding gekom en gehelp om die vragmotor uit te sleep.

Die pad was binne ‘n halfuur weer oop.

@die.daller

‘n Ander vragmotor het vinnig tot die redding gekom om die verkeersopeenhoping op te klaar, deur die vragmotor uit die modder te sleep. Die pad is tans weer oop vir verkeer.#groblersdal #marblehall #eliasmotsoaledi #ephraimmogale #observerdaller

♬ original sound – Die Daller

Lees ook: KYK: Pad verspel tussen Marble Hall en Roedtan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button