Observer Daller

Storm tref Marble Hall

’n Yslike storm met erge reën en wind het in die vroegoggendure verwoesting gesaai in Marble Hall.

Verskeie bome, mure en skadunette het deurgeloop met die vreeslike storm wat in die oggendure van vandag (Maandag) verwoesting in Marble Hall gesaai het.

Bome het omgewaai en paaie blokkeer.

Nighttime scene of a road blocked by a large fallen tree, illuminated by headlights. The atmosphere is tense and hazardous, indicating storm impact.
’n Boom wat in die pad lê in Marble Hall ná die yslike storm.

Van die bome het tot op mure geval en die mure gebreek en skadunette is in flardes geskeur.

Dark night scene illuminated by headlights. A car is parked beside a fence, leading to a brick house. A tree fallen over a wall is visible.
’n Boom wat oor iemand se muur in hul erf geval het tydens die storm.

• Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Observer Daller.

Lees ook: KYK: Pad verspoel tussen Marble Hall en Roedtan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button