Observer Daller

Goeie nuus! Geen padwerke op N11 in Groblersdal vandag!

Daar is geen padwerke op die N11 (Herefordstraat en Voortrekkerstraat) in Groblersdal vandag nie!

Dit blyk dat die konstruksiewerkers vir nou klaar is op die N11 in Voortrekkerstraat tussen Groblersdal Hospitaal en Hoërskool Ben Viljoen.

Alhoewel daar nog herstelwerk is wat gedoen moet word op die N11 in Herefordstraat, blyk dit dat die padwerke vir eers daar ook afgehandel is.

• As jy weet van ongelukke, mis, groot slaggate en ander obstruksies op die paaie wat verkeer kan beïnvloed, skakel of stuur vir ons ’n WhatsApp (met ’n foto of video, indien moontlik) na 082 575 7016.

Lees ook: Loskop Rugbyklub hou jaarlikse gholfdag

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Check Also
Close
Back to top button