Observer Daller
Spangees by Gromar Landbou Akademie Huissport
Gromar Landbou Akademie se Huissport het gesorg vir ’n atmosfeer vol energie, spangees en gesonde mededinging.
Gromar Landou Akademie se jaarlikse Huissport is altyd ’n hoogtepunt op die skoolkanlender en het oor twee dae gestrek.
Die Vrydagmiddag het afgeskop met die 3 000m en 800m items, waarna die res van die veld- en baan items Saterdagoggend voortgeduur het.
Die Huissport was soos oudergewoonte vol spangees met leerders wat hul beste gegee het vir hul spanne.
• Die volle uitslae van Gromar Landou Akademie se Huissport kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.




Lees ook: Loskop Rugbyklub hou jaarlikse gholfdag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
