Observer Daller
Rolbal van topgehalte by Marble Hall
Die gemengde pare kompetisie by Marble Hall Rolbalklub was ’n intense stryd tussen nege spanne.
Die Marble Hall Rolbalklub het op 14 en 15 Februarie ’n naelbyt-kompetisie aangebied, waar spelers hul vaardighede in 18 skofte per wedstryd bewys het.
Die standaard van hierdie spelers was ongelooflik hoog en het gesorg vir van die beste rolbal wat al oooit op Marble Hall se baan gespeel is.
• Die volle uitslae van hierdie kompetisie kan in hierdie week (27 Februarie) se Observer Daller gelees word.



Lees ook: Loskop Rugbyklub hou jaarlikse gholfdag
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
