Observer Daller
Groblersdal: Heerlike kos en skatte lok besoekers na kerkmark
Inwoners het Saterdag saamgetrek vir ’n kerkmark by die Nederduitsch Hervormde Kerk in Groblersdal met stalletjies, kos en gemeenskapsgees.
’n Vrolike markdag het Saterdag, 7 Maart, by die Nederduitsch Hervormde Kerk in Groblersdal plaasgevind toe inwoners van die omgewing saamgetrek het om die gewilde gemeenskapsgeleentheid te ondersteun.
Die ontspanne atmosfeer en sterk gemeenskapsgees het bygedra tot die sukses van die dag.
- Die volle artikel kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.


Lees ook: Observer Daller se kantoor sluit: Koerant bly sterk voortbestaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
