Observer Daller
LJM se Ratels onoorwonne by Grey-toernooi
Laerskool Julian Muller se Ratels (eerste rugbyspan) blink uit en stap weg as kampioene by die Grey Super Series.
Laerskool Julian Muller se eerste rugbyspan het geskitter deur as wenners van die Grey Super Series (afdeling B) gekroon te word tydens die toernooi by Grey Kollege in Bloemfontein.
Die jong Ratels het kragte gemeet met sterk teenstanders soos Grey Kollege, Trinity House, Laerskool Gene Louw en Laerskool Impala, en deurgaans puik spel en spanwerk getoon.
• Die span se volgende tuiswedstryd is op Donderdag, 23 April teen Laerskool Ellisras.
• Lees die volledige berig in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller.


Lees ook: Majuba-ervaring vir CVO Marmer-leerlinge
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
