Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen trots op rugbytalent
Hoërskool Ben Viljoen vier uitstekende rugbyprestasie ná spelers in provinsiale oefengroepe opgeneem is.
Hoërskool Ben Viljoen se rugbyprogram vier nóg ’n mylpaal nadat verskeie Dallers ná die Limpopo-rugbyproewe in provinsiale oefengroepe opgeneem is.
Die spelers se insluiting volg op sterk vertonings tydens die proewe en word deur die skool as ’n beloning vir harde werk, deursettingsvermoë en toewyding beskou. Die prestasie beklemtoon ook die groei en ontwikkeling van rugby by die skool.
•Die volle artikel en name van die spelers kan in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller gelees word.








Lees ook: Ben Viljoen-netbalspanne wys veggees teen Delmas
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
