MC000108
KENNISGEWING VAN `N AANSOEK VIR DIE WYSIGING VAN DIE
STEVE TSHWETE- GRONDGE-BRUIKSKEMA, 2019, IN TERME VAN ARTIKELS 62(1) EN 94(1)(A) EN DIE PERMANENTE SLUITING VAN `N PUBLIEKE PLEK IN TERME VAN ARTIKEL 75
VAN DIE STEVE TSHWETE SPLUM BY-WET, 2016.
STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA No. 239 Ons, KMC Geomatics
(Reg No. 2008/017997/21), die gemagtigde agente van die geregistreerde eienaar van
Erf 8431 en `n Gedeelte van
5de Straat van Mluzi Uitbreiding
5 Dorpsgebied, gee hiermee kennis dat ons by die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir permanente sluiting van `n Gedeelte van 5de Straat in terme van Artikel 75-; en die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, vir die hersonering van die Gedeelte van 5de Straat, gele aangrensend aan Erf 8431 Mhluzi Uitrbreiding 5, vanaf “Publieke Oop Ruimte Sone” na “Residensile Sone 1” ingevolge Artikel 62(1) en Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit SPLUM by-wet, 2016, om die Gedeelte van 5de Straat met Erf 8431 van Mhluzi Uitbreiding 5 te kan konsolideer.
Besonderhede van die aansoek l ter insa gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die gemagtigde Stadsbeplanner van die Plaaslike Munisipaliteit, SADC-straat 14, Middelburg, 1055, vir `n tydperk van
30 dae vanaf 10 April 2026.
Kontakbesonderhede van die gemagtigde Munisipale amptenaar: Mev. Mtsweni
•013 249 7192
Besware teen-, of verto ten opsigte van die aansoek moet ooreenkomstig met Artikel 99 van die SPLUM by-wet, 2016, by bogenoemde adres ingedien word voor 11 Mei 2026.
Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie, kan met enige personeellid konsulteer gedurende kantoorure en hulp sal verleen word om die persoon se besware of kommentaar neer te skryf.
Adres van gemagtigde agent:
KMC Geomatics; Krugerstraat 10,
Groblersdal, 0470;
Sel No.: 082 929 8554;
admin@kmcgeo.co.za;
Verw. No.: MHZ X5
Reference Number: MC000108