Observer DallerSport
Prestasies en geesdrif by Interhuis-gala
Hoërskool Ben Viljoen se Interhuis-gala het gesorg vir uitstekende prestasies, drie rekords wat verbeter is en groot gees.
Hoërskool Ben Viljoen se jaarlikse Interhuis swemgala het benewens die kompeterende items, ook pret-items gebied, wat groot vermaak geskep het, nie net onder die swemmers nie, maar ook die ondersteuners, ouers en personeel van die skool.

Die dag het uitstekende prestasie opgelewer met drie nuwe rekords wat opgestel is.

• Die volle uitslae van die gala kan in hierdie week se Observer Daller gelees word.


Lees ook: Groblersdal: Blomme verfraai ou kragboks
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
