A blooming great Clivia show
Ons wil graag die publiek van Vryheid bedank vir die goeie ondersteuning om dit ‘n groot dag te maak. Ons wil ook baie dankie sê aan al die borge: NRS skool; Miss Clivia; Boeremark en spesiaal vir Michelle Greyling met die reël van die boeremark. Daar was 65 stalletjies!
VRYHEID’s Annual Clivia Show was held at NRS on Saturday, September 12 and is reportedly the biggest one to date, with approximately 200 Clivias on show.
Ons wil graag die publiek van Vryheid bedank vir die goeie ondersteuning om dit ‘n groot dag te maak. Ons wil ook baie dankie sê aan al die borge: NRS skool; Miss Clivia; Boeremark en spesiaal vir Michelle Greyling met die reël van die boeremark. Daar was 65 stalletjies!
Ons bedank die Clivia Kommitee vir die reël van die Clivia Skou en wens geluk aan die Clivia Skou wenners:
Ben van Niekerk – Best on Show en Second Runner Up;
Thomas Kleu – First Runner Up en geluk aan
Louis Lotter met die meeste punte.
Die punte van elke deelnemer is soos volg:
- Louis Lotter – 75;
- Leon van Rooyen – 44;
- Barney Viljoen – 24;
- Ben van Niekerk – 21;
- Piet van Wyk – 18;
- Hester Knoesen – 10;
- Jasper Jonker – 9;
- Thomas Kleu – 9;
- Machiel de Villiers 6 en
- Ettiene – 4.
Dankie aan Jeanrie Lotter vir die reeling van die Ms Clivia kompetisie. Wenners is:
Petite Miss Clivia – Zané du Bruyn;
Little Miss Clivia – Laiba Ali Jaura;
Junior Miss Clivia – Anya Muller en
Miss Clivia – Sarah-Lee Gruning.