Local newsNews

PREVIEW: Rus sag oom Gert Marais

Op 78-jarige ouderdom, druk Gert Marais van ‘Lekker Lê’ sy laaste drie in die laaste minuut, en sy wedstryd is verby.

Gert van der Watt Marais is gebore in die klein Vrystaatse dorpie Krugers waar hy groot geword het as ‘n klein grapjas, storieverteller en rugby fanatikus en vandag nog is hy regoor Newcastle bekend as die storie verteller met die indrukwekkende versameling rugby memorabilia.

LEES OOK: PREVIEW: Oom Gert Marais deel ‘n leeftyd vol rugby herinneringe

Oom Gert en Tannie Meisie Marais

Op 14 Julie vanjaar het oom GertOp 78-jarige ouderdom ‘sy laaste drie gedruk’ en hy word oorleef deur sy kinders, kleinkinders, vriende en ‘n magdom Newcastlese inwoners wat eens die plesier gehad het om na een van sy rugby stories te luister.

Oom Gert en Tannie Meisie op hul troudag.

Op 78-jarige ouderdom, druk Gert Marais van ‘Lekker Lê’ sy laaste drie in die laaste minuut, en sy wedstryd is verby.

Gert Marais wys ‘n afskrif van die Newcastle Advertiser van 1975.

“Tot ons mekaar weer sien Oupa, oefen solank daardie handtekening gesiggies,” het sy familie hom vir oulaas gegroet.

Ncandu River

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button