LettersOpinion

Ode aan geliefde

Sy donkerste vrese, daar doer.. Aan die anderkant van die treinspoor, neergelê.

Mevrou –

Ons, die klei Soos ‘n klein seuntjie was hy; So het hy amper sy siel naak blootgestel; Sy diepste seer aan almal om hom heen. Bekendgemaak.

Sy donkerste vrese, daar doer.. Aan die anderkant van die treinspoor, neergelê.

Voor baie geliefdes was hy weer die klein-klein kind; broos en ontvanklik;
nader aan beide; goed en kwaad.

So, alleen, sou ons God en Vader hom alleenlik kon gebruik; sy grondgebied vergroot; soos amper teen die oseane sonder grense; hom, die klein-klein kind weer bloeisels laat dra met belofte van vrugte vir groot en klein

So alleen, kon ons God en Vader hom gebruik om soos amper teen die oseaan sonder einde en met grense van hul wat Hom, ons Vader nog moes leer ken.

Tot daar diep, in hul harte, kon ken. So het die klein-klein kind. Grootgeword.

Sodat God ons Hemelse Vader; ieder en elk – eendag welkom kon heet.
In ons eewge tuiste ‘n Dierbare Vriend1letter-to-the-editor

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button