Local newsNews
Nog geen spoor van Zara nie
Haar eienaars bied R1 500 beloning aan vir die suksesvolle terugvind van Zara.

Die sewe jaar oue Duitse herdershond tefie, Zara, word al sedert Woensdag gesoek nadat sy in die omgewing van die Parys-hospitaal weggeraak het.
Haar eienaars bied R1 500 beloning aan vir die suksesvolle terugvind van Zara.
Mense met inligting is gevra om te skakel of WhatsApp te stuur na 082 663 6644.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



