Local newsNews
Gereed vir SA Skole atletiek-kragmeting
Sterkte Heinrich - Parys hou duim vas vir jou!
Hoërskool Parys se Heinrich Nortjé is na afloop van die Vrystaat skole atletiekkampioenskappe gekies om die Vrystaat by die SA Skole-byeenkoms te verteenwoordig wat van 2-5 April in Bloemfontein gehou word. Hy sal aan die hoogspring-item deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



