Local newsNews
Voertuie deursoek vir onwettige vuurwapens, dwelms, en gesteelde goedere
Die Fezile Dabi-distrikskommissaris, hajoor-generaal Makubo, het die operasie bygewoon en inligtingspamflette oor huishoudelike geweld, padveiligheid, middelafhanklikheid en mensehandel versprei.
‘n Padblokkade waar gesoek is na onwettige vuurwapens en dwelms, en ter voorkoming van veediefstal en onwettige immigrante, assook om gesteelde eiendom en voertuie terug te vind, is deur die polisie in die Fezile Dabi-distrik, in samewerking met die Zamdela Gemeenskaps-polisiëringsforum, by die Zamdela Fourways-kruising (R82 en R57) gehou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



