Local newsNews

Harte oop vir DBV-nood

Die DBV sê dankie aan elkeen wat die fondsinsameling ondersteun het.

‘n Fondsinsameling saam met André Charl Barnard is die naweek ten bate van die plaaslike tak van die Parys Dierebeskermingsvereniging (DBV) by Off Road Pub & Grill gehou.

Die DBV sê dankie aan elkeen wat met kosskenkings ‘n bydrae vir die DBV gegee het.

Die publiek word ook herinner aan die spesiale algemene vergadering van die Parys DBV wat 29 November om 10:00 by ABC Naskool in St Janstraat gehou word. Die doel van die vergadering is om ‘n nuwe komitee te kies.

DBV fondsinsameling
Brendin Strauss en Shadrack Mfishane van die Parys DBV, saam met Jason en André Charl Barnard by die skenkings wat ontvang is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button