NewsNews
Huldeblyk: Piet Strydom
’n Bekende inwoner van Parys, Piet Strydom, is Vrydagaand in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Die gedenkdiens is Woensdag om 12:00 vanuit die PPK gemeente. Hy word oorleef deur sy kinders, Evert en Marie, 8 kleinkinders en 9 agterkleinkinders. Piet het op 60-jarige ouderdom in Parys kom aftree nadat hy vir jare in die …

’n Bekende inwoner van Parys, Piet Strydom, is Vrydagaand in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Die gedenkdiens is Woensdag om 12:00 vanuit die PPK gemeente.
Hy word oorleef deur sy kinders, Evert en Marie, 8 kleinkinders en 9 agterkleinkinders.
Piet het op 60-jarige ouderdom in Parys kom aftree nadat hy vir jare in die Weiveld-distrik geboer het. Hy was baie betrokke by die kerk en die geestelike leiding aan baie mense.
Die dood van sy oudste seun, Samuel, in 2016 ná ’n fietsryongeluk, het hom baie swaar getref.
Sy vrou Elsie, het hom in 2012 ontval.
* Ons innige medelye aan die familie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



