CommunityPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in Parys

Die datums moet jy dagboek

November:
28 – Die publiek word herinner aan die Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) se algemene jaarvergadering om 18:00 in die kerksaal van die NG-gemeente Parys-Suid, ingang Rubinstraat.
30 – Come and experience an all-local Black Friday initiative by We do Deals on Heels with shopping till late in the main street of Parys. Not to be missed.
30 – Parys Flower Festival Flower Parade from 16;00
Desember:
1- Parys Power Boat Festival, Parys Golf & Country Estate from 10:00. Free Entrance.
4 – Yummy Pancakes bak pannekoek
5-7 Saalperd-skou, AfriDome, Parys.
6 – Amot verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
7 – Hartelusmark by Egweni
12 – Die baie talentvolle Kosie Beukes (12) tree om 09:30 op by Najaarsrus. Kom luister hoe hierdie jongman 13 instrumente bespeel. Toegang is R20 per persoon.
Enigeen is welkom om te kom luister.
14 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
14-23 – Parys Kuns- en Kersmark by Blikoortjies-perseel in Schilbachstraat, Parys.

2020
Mei
1-3 – Dome Motorfietssaamtrek, Mimosa Tuine, Parys
Lesers en instansies wat datums van gebeure vir die kalender vir 2020 het, kan dit nou reeds deurgee by (056) 817 2267.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button