Photo GalleriesSport
Parys onttroon in Drie Nasie kragmeting
Parys onttroon in Drie Nasie kragmeting


Vredefort Rolbalklub het Saterdag, 17 April sy jaarlikse Drie Nasie-kompetisie gehou met spelers van Vredefort, Parys en Kroonstad wat deelgeneem het. Kroonstad het as die wenners uit die stryd getree, met Vredefort in die tweede plek en Parys derde. Parys was vir jare die wenner van die kragmeting. Foto: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



