Local newsSchool

Parys atlete gereed vir Fezile Dabi-byeenkoms

Sterkte aan die atlete wat gaan deelneem.

Hoërskool Parys se 96 atlete en vyf aflosspanne het by die Vaalrivier-atletiekbyeenkoms kon spog met 16 eerste plekke, 17 tweede plekke, 14 derde plekke, agt vierde plekke, agt vyfde plekke en 12 sesde plekke.

Na afloop van die byeenkoms het 53 van die skool se atlete en vyf aflosspanne deurgedring na die Fezile Dabi-atletiekbyeenkoms wat op 20 Februarie by die DP de Villiers-stadion in Sasolburg gehou word.

Van Hoërskool Parys se atlete wat aan die Fezile Dabi atletiekbyeenkoms sal deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button