Local news

Tien jaar vir Hervormde Kerk se Immergroen bejaardes

Raak deel van die groep bejaardes

Die Immergroen bejaarde-groep van die Hervormde Kerk Parys het verlede week hul 10de bestaansjaar met ‘n gesellige saamkuier in die kerksaal gevier.

Die Immergroen-groep is in 2013 gestig, en was vyf van die oorspronklike stigterslede, Koot en Annatjie Potgieter, Bettie Loots en Nellie en Louise Kellermann Woensdag daar om diƩ besondere mylpaal saam met die groep te vier. Annatjie Harmse, nog een van die stigterslede, kuier tans in Dubai. Die groep kom maandeliks bymekaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button