Local news
-
Alternatiewe kragoplossings ‘n brandgevaar?
Local newsHuishoudings en besighede moet brandvoorkoming baie ernstig opneem.
-
Flink gedink toe swerm bye man aanval
Local newsWat om te doen wanneer jy deur ‘n swerm bye aangeval word.
-
-
Aanstelling van finansiële hoof nietig verklaar
Local newsDie pos is vakant verklaar is, en sal geadverteer word, het die munispaliteit gesê.
-
Dringende aandag vir rioolprobleem gevra
Local newsKlagtes oor die ondraaglike stank weens verstopte mangate wat oorloop, veral rondom die gebied by Endstraat, is sedert 16 Januarie…
-
Fezile Dabi gee erkenning vir onderwysers en matrikulante se uitstaande prestasie
Local newsBaie geluk aan elkeen van die leerders en onderwysers wat erkenning op provinsiale en distriksvlak gekry het.
-
Ingenieur kyk na skade by brug
Local newsDie skade is in Desember gesien en is die loopvlak van die brug gesluit ter wille van veiligheid.
-
Ouditeur-generaal wys weer op geldvermorsing
Local newsDie volledige munisipale jaarverslag is nou op Ngwathe se munisipale webtuiste, en is ook vir insae beskikbaar in alle munisipale…
-
Matriekmaats kuier saam na 50 jaar
Local newsDie kameraderie tussen skoolmaats van ouds het dit 'n onthou-naweek gemaak
-
WJ weet wat Dricus weet
Local newsDie 8-jarige WJ is die Wêreldvereniging van Skopboksorganisasies se nr. 1 op die ranglys in die o27kg gewigsklas
-
Tienerselfdood: Praat oor gevoelens
Local newsSelfdood onder tieners is 'n hartseer werklikheid wat gesinne en gemeenskappe diep raak.
-
Praat met hospitaal, sê departement na vals bewerings van gesteelde baba
Local newsDie departement het in sy verklaring bevestig dat daar nie 'n baba gesteel is nie.











