Top stories
-
-
Voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste voor die hof vir klagte oor sekuriteitsopgraderings
Local newsDie hof het borgtog van R10 000 aan Makwetla toegestaan en sal hy weer op 4 November voor die hof…
-
Wees op jou hoede vir bedrieërs
Local newsAs jy vermoed ’n besigheid stel homself verkeerd voor, rapporteer dit sonder versuim.
-
N1 oop, polisie monitor steeds
Local newsDie SAPD bedank motoriste en die publiek vir hul geduld en samewerking.
-
-
Waarskuwing: N1 by Winburg gesluit
Local newsDie Suid-Afrikaanse Polisiediens doen ’n beroep op kalmte en samewerking van alle partye terwyl wetstoepassers die situasie monitor.
-
Grapjas, poetsbakker vereer vir sy bydrae tot musiek, rolprente
Local news'n Dokumentêre reeks getiteld, Schuster, en bestaande uit vyf episodes, begin môre (1 Oktober) om 20:00 op kykNET (kanaal 144).
-
Gemeenskap se harte en hande oop vir AMOT se bejaardes
Local newsDankie vir 'n gemeentskap se omgee vir die bejaardes van Parys.
-
Brandwagte op Kerkplein gevandaliseer
Local newsDie vandalisme aan die beeldegroep was op die vooraand van die vertrek van 'n presiese replika van die Paul Kruger-beeld…
-
Vermiste man in tronk gekry
Local newsDie man is binne dae nadat sy familie hom as vermis aangegee het, opgespoor.
-
Skiellike opskorting van padonderhoudsprogram bevraagteken
Local newsDaar is veral kommer oor die R26 tussen Ladybrand en Hobhouse en die R103 tussen Warden en Vrede.
-
Goeie reën ook in Vaaldam se opvangsgebied gemeet
Local newsKoeler temperature sal nog tot minstens Dinsdag gevoel word.










