NewsNews

Gee vir ander ook ’n Somer Kersfees

Kerke, Vrystaat Versorging in Aksie, Epilepsie Suid-Afrika en die gemeenskap van Parys bied weer vanjaar die Somer Kersfees-funksie aan op Saterdag 3 Desember by die Hervormde gemeente, h/v Loop en Paulsenstrate om 10:00.

Kerke, Vrystaat Versorging in Aksie, Epilepsie Suid-Afrika en die gemeenskap van Parys bied weer vanjaar die Somer Kersfees-funksie aan op Saterdag 3 Desember by die Hervormde gemeente, h/v Loop en Paulsenstrate om 10:00.
Die funksie maak dit ook vir hulle wat minder het ookmoontlik om ’n spesiale Kersdag met ’n bietjie bederf te kan hê.
Kersbome is reeds by Pick ’n Pay en Crazy Store waar die publiek ’n kaartjie kan afhaal en ’n geskenk vir ongeveer R100 kan koop by Pick ’n Pay of Crazy Store. Jy kan dan die geskenk daar inhandig voor of op 1 Desember.
Hiermee kan jy help dat elke kind wat andersins nie die voorreg sou hê nie, ook ‘n geskenkie sal kry vir Kersfees.
Daar is net ‘n ouderdom en geslag – seun/dogter op die kaartjie, nie name nie. Kom ons as gemeenskap maak iemand anders se hart bly hierdie Kersfees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button