NewsNews

Huldeblyk: Piet Strydom

’n  Bekende inwoner van Parys, Piet Strydom, is Vrydagaand in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Die gedenkdiens is Woensdag om 12:00 vanuit die PPK gemeente. Hy word oorleef deur sy kinders, Evert en Marie, 8 kleinkinders en 9 agterkleinkinders. Piet het op 60-jarige ouderdom in Parys kom aftree nadat hy vir jare in die …

’n  Bekende inwoner van Parys, Piet Strydom, is Vrydagaand in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Die gedenkdiens is Woensdag om 12:00 vanuit die PPK gemeente.
Hy word oorleef deur sy kinders, Evert en Marie, 8 kleinkinders en 9 agterkleinkinders.
Piet het op 60-jarige ouderdom in Parys kom aftree nadat hy vir jare in die Weiveld-distrik geboer het. Hy was baie betrokke by die kerk en die geestelike leiding aan baie mense.
Die dood van sy oudste seun, Samuel, in 2016 ná ’n  fietsryongeluk, het hom baie swaar getref.
Sy vrou Elsie, het hom in 2012 ontval.
* Ons innige medelye aan die familie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button