
Tydens die dag sal verskeie skole uit die streek se 6- tot 9-jariges op die netbalbaan in aksie wees, asook die jong rugbyspelertjies van onderskeidelik 6 en 7 jaar oud.
Wedstryde is van 08:00 tot 14:00 en verversings sal te koop aangebied word. Kom ondersteun hierdie jong netbal en rugbyspelertjies en kyk met hoeveel geesdrif daar aan die spel deelgeneem word. Dit is by uitstek ’n familiedag.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



