NewsNews

Wesstraat-pyplyn: Opgrawings nog nie nou gedoen nie

Opgrawings in Wesstraat sou aanvanklik op 13 Augustus begin het.

Parys – Opgrawings in Wesstraat vir die nuwe riooluitval-pyplyn vanaf Tumahole na die rioolaanleg wes van die ou begraafplaas, sal na alle verwagting eers oor twee weke begin (tweede week van September).
Volgens die voorman van die kontrakteur, Kgwadi ya Madiba, word al die werk by die mangate en pype eers gedoen, alvorens die span na Wesstraat sal skuif om die opgrawings so vinnig moontlik met die minste ontwrigting te doen vir die pyplyn.
Opgrawings in Wesstraat sou aanvanklik op 13 Augustus begin het.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button