NewsNews

Klein Danny tuis na wasbak-nagmerrie

Die 6-jarige Danny Ackerman van Vanderbijlpark,  is tuis nadat hy Vrydag in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal geopereer is om die skade aan sy gesig en kakebeen te herstel nadat ‘n betonwasbak op 27 April op hom geval het. Danny en sy jonger boetie het die dag hul pa gehelp om die tuin op te ruim van hul …

Die 6-jarige Danny Ackerman van Vanderbijlpark,  is tuis nadat hy Vrydag in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal geopereer is om die skade aan sy gesig en kakebeen te herstel nadat ‘n betonwasbak op 27 April op hom geval het. Danny en sy jonger boetie het die dag hul pa gehelp om die tuin op te ruim van hul nuwe huis toe hy op ‘n stadium aan die wasbak gehang en dit op hom geval het.

Behalwe al die steke en ses plaatjies wat nodig was om die hegwerk te doen, is daar gelukkig geen verdere komplikasies vir klein Danny nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button