NewsNews
Jy mag weer visvang en jag
As jy nie kon wag om weer by die viswater of jagveld uit te kom nie – is dit uiteindelik nou weer jou kans! Nuwe regulasies is Vrydag deur die minister van bosbou, visserye en omgewingsake, Barbara Creecy, aangekondig waarmee ook dié bedrywe nou weer aan die gang kom.

As jy nie kon wag om weer by die viswater of jagveld uit te kom nie – is dit uiteindelik nou weer jou kans!
Nuwe regulasies is Vrydag deur die minister van bosbou, visserye en omgewingsake, Barbara Creecy, aangekondig waarmee ook dié bedrywe nou weer aan die gang kom.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



