News

So lyk die syfers nou

Teen Vrydag 5 Junie het die Covid-19 infeksiesyfer vir SA reeds op 43 434 gestaan met 908 sterftes. Net ‘n week gelede wat die infeksiesyfer nog op 29 240 met 611 sterftes. Tot dusver het 23 088 mense reeds herstel van die virus. Die Wes-Kaap het steeds die hoogste infeksietal met 28 807 gevalle, gevolg …

Teen Vrydag 5 Junie het die Covid-19 infeksiesyfer vir SA reeds op 43 434 gestaan met 908 sterftes. Net ‘n week gelede wat die infeksiesyfer nog op 29 240 met 611 sterftes.

Tot dusver het 23 088 mense reeds herstel van die virus.

Die Wes-Kaap het steeds die hoogste infeksietal met 28 807 gevalle, gevolg deur die Oos-Kaap (5 240), Gauteng (5 215), KwaZulu Natal (2 936), Noordwes (409), Vrystaat (336), Limpopo (215), Mpumalanga (169) en die Noord-Kaap (102).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button