
Die vier Moti-broers wat drie weke gelede deur gewapende mans ontvoer is, is met hul ouers herenig. Hulle is ongedeerd.
Die seuns wat 7 11, 13 en 15 jaar oud is onderskeidelik, is gisteraand, Woensdag 10 November, in Vuwani in die Vhembe-distrik in Limpopo afgelaai, sowat 150km van hul ouerhuis. Die boeties het nadat hulle afgelaai is by ‘n huis gaan aanklop vir hulp, waarop die polisie in kennis gestel is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



