Local newsNews

So lyk damvlakke nou

Uitvloei by Grootdraaidam sou vanmiddag stadig verminder word.

Daar was vanoggend nog twee sluise oop by Groottdraaidam naby Standerton wat tans 98,05% vol is. Uitvloei is toe gemeet teen 418 kubieke meter per sekonde, en invloei teen 328 kubieke meter per sekonde. Die uitvloei sou vanmiddag stadig verminder word.

Die water wat by Grootdraaidam uitgelaat word, voed uiteiendelik weer die Vaaldam.

Vaaldam was vanoggend 52,40% vol met invloei vanoggend gemeet teen 646,62 kubieke meter per sekonde,  en uitvloei teen 16,8 kubieke meter per sekonde.

Barrage staan op 98% met  uitvloei wat teen 11:00 vanoggend gemeet is op 112,145 kubieke meter per sekonde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button