Local newsNews
Sjoe! Het jy dit gesien
Nog reën word ook vir Vrydag vir Parys voorspel met 'n maksimum temperatuur van 28 grade Celsius.

Die besondere mooi foto van die reënboog wat laat vanmiddag in Parys gesien is, is geneem deur Annemarie Ferreira.
Die dorp het gister 4,4mm reën gehad, en vanmiddag 1,1mm.

Nog reën word vir Vrydag vir Parys voorspel, maar temperature sal volgens die weervoorspelling oor die naweek styg na 30 grade en hoër.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.