Local newsNews

Parys se o.14’s doen dit weer

Ons is trots op julle manne!

Hoërskool Parys se o.14-rugbyspan sal volgende week in die finaal van die Noordvaal-beker te staan kom nadat  dié span vanoggend die span van Carletonville op Carletonville se tuisveld die knie laat buig het met ‘n telling van 27-10 in Parys se guns.

Carletonville was die wenners van die Leeus-liga en het verlede naweek in die kwartfinaal gewen teen die Puma-wenners. Parys was die Valke liga-wenners en het verlede naweek in Klerksdrop Hoërskool Schoonspruit in die kwartfinaal gewen. Schoonspruit was die wenners van die Luiperd-finaal.

Parys se o.14’s word afgerig deur Wouter Croeser en Gerrit du Plessis.

Hoërskool Parys se o.14’s.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button