Local newsNews

Mnr en Mej Hoërskool Parys maak harte oop vir DBV

Daar is nie net honde- en katkos ingesamel nie, maar ook 'n kontantskenking oorhandig en tyd by die DBV spandeer.

Die finaliste van vanjaar se Mnr. en Mej. Hoërskool Parys-kroning het hul harte oopgemaak vir die plaaslike tak van die Dierebeskermingsvereniging (DBV).

Daar is altesaam 100kg hondekos, lekker bederfies vir die honde en katte, ‘n R3 000 Mica koopbewys, en R15 000 kontant verlede week aan die DBV oorhandig.

Die finaliste het ook tyd saam met die diere op die DBV-perseel spandeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button