
Daar is hopelik goeie nuus vir motoriste wanneer die nuwe brandstofprys volgende week in werking tree.
Die verwagting is dat beide petrol en diesel na alle verwagting met minstens R1 of meer kan goedkoper word. Die finale brandstofprys is egter nog nie aangekondig nie.
Sodra die aankondiging gemaak is, sal die nuwe brandstofprys op Woensdag 5 Junie in werking tree
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



