Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat en leier van ACT, waar hy Woensdag in sy tuisdorp, Parys gestem het.
Tyd het om 21:00 Vrydag 31 Mei uitgeloop vir besware in die 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesing. Die Kieswet bepaal dat partye 48 uur het om beswaar te maak nadat stempunte om 21:00 Woensdag 29 Mei gesluit het.
Kort voor middernag was daar steeds ‘n persentasie stemuitslae uitstaande wat van die politieke partye ongelukkig het omdat die spertyd verstryk het terwyl finale syfers nog nie bekend is nie.
Netwerk24 berig ook dat Ace Magashule, leier van ACT, klagte by die OVK ingedien het en aandring dat stemme in twee provinsies, Gauteng en die Vrystaat oorgestel moet word
Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, en leier van ACT waar hy Woensdag in sy tuisdorp, Parys, gestem het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.